Braam & Renette
24 Julie 2026
Want die Here is goed; Sy goedertierenheid is tot in ewigheid,
en Sy trou van geslag tot geslag.
Psalm 100:5
#vannouafvanderwalt
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
KLEREDRAG
Semi-formeel
Kaggelvuur word voorsien
DRANKIES
‘n Kontantkroeg sal beskikbaar wees
Geskenkwenk
Jul teenwoordigheid by ons troudag is reeds ‘n groot geskenk. Indien jul egter ‘n geskenk sou wou gee, sal ‘n kontant bydrae tot ons toekoms saam waardeer word
Bankbesonderhede
Addisionele gaste
Ons versoek dat, met die uitsondering van kinders onder die ouderdom van 2 jaar, slegs volwassenes die geleentheid sal bywoon.
Bevestig asb saam met die RSVP indien enige kinders onder 2 die geleentheid sal bywoon vir ons “agter die skerms” reëlings
Metgeselle slegs per spesifieke uitnodiging welkom
Braam van der Walt
FNB
Takkode: 250655
Rek nr” 624 3103 1096
Renette Joubert
Standard Bank
Takkode: 051001
Rek nr: 022 048 774
.Akkommodasie
Avianto
Kontak Nommer: 011 668 3000
Adres: 69 R114, Muldersdrift, 1747
Webwerf: www.avianto.co.za
Misty hills
Kontak Nommer: 011 950 6000
Adres: Muldersdrift Estate, 69 Drift Blvd, Muldersdrift, 1747
Webtuiste: www.mistyhills.co.za
Kloofzicht
Kontak Nommer: 011 317 0600
Adres: Kromdraai Rd, Krugersdorp, 1739
Webtuiste: Kloofzicht Lodge & Spa
Glenburn
Kontak Nommer: 011 668 1600
Adres: Kromdraai Road, Zwartkops, Muldersdrift, 1747
Webtuiste: Glenburn Lodge & Spa
.RSVP
31 Mei 2026



















